Kry nou jou persoonlike video van Lianie May

Wil jy graag dat Lianie May ‘n persoonlike video vir jou stuur en dit ekstra spesiaal maak? Dalk ‘n gelukwensing, om ‘n vertoning te bemark of om iemand voorspoed toe te wens? Nou is jou kans! Besoek gerus www.myfanpark.com of kliek HIER om jou versoeke deur te stuur. Lianie May het die land in 2008…

inniDuine Toer met Lianie May

Lianie May te same met Battle of the Dunes bied die heel eerste inniDuine toer aan, in een van die wêreld se oudste en grootste woestyne- Namibiè Die unieke ervaring was besonders en was reeds uitverkoop voor dit geadverteer was. Nog 3 toere lê voor in 2019, so hou gerus Lianie se Facebook blad dop…

Beste van J&L

JAY en Lianie May se derde duet album is op die rakke! Beste van J&L bevat die immergewilde duetpaar se grootstre treffers asook 3 splinternuwe treffers. So as jy jou Naweeklyfie wil swaai, Da’ Vat hy kliphard wil speel of Lank Lewe Die Liefde wil hoor, is die album vir jou. 3 Splinternuwe treffers uit…

ROEPSTEM: Een van die grootste treffers nog!

Lianie May se GROOTSTE treffer nog! Suid-Afrika se liefling doen dit weereens met een van haar grootste treffers nog, na 11 jaar in die bedryf ROEPSTEM! ROEPSTEM geskryf deur Johan Vorster en Christoph Kotze kry sy eie identiteit met die unieke stem van Lianie May. Met die lied bewys Lianie weer dat sy SA se…

Nuwe Fase vir Lianie May

Lianie May wat reeds 11 jaar deel is van ons huise, betree ‘n nuwe vars fase   In 2019 kan julle ‘n vernuwe  Lianie May verwag. Sy het haar beeld verander en breek bietjie weg van die ‘Cowboy’ look; “Ek is ‘n boeremeisie en sal altyd een wees, ek boer self, maar dis tyd vir…

Namibië Toer skop af!

Lianie May toer Namibië plat in Junie   Lianie May vier haar 10 jaar in die bedryf en gaan terugg na die mense en ondersteuners wat haar gemaak het wat sy vandag is. Kom geniet haar ou-en-nuwe treffers, duette en al die gunstelinge.   Hier is die datums en besonderhede: 8 Junie – Tsumeb –…

2017 Was ‘n besondere jaar

2017 was beslis ‘n besondere jaar gevul met baie hoogtepunte en groot mylpale. Dis die jaar wat ek my 10 jaar in die industrie gevier het, die jaar wat my nuwe album IEMAND OM LIEF TE HÊ, uitgereik was, ons realiteits reeks MET MY HELE HART, was uitgesaai, natuurlik ook die jaar waarin ek en…