Tydloos Lianie May – Barnyard Live Tours

Lianie May se tydlose treffers – Die musiek produksie Die heel beste van Lianie May soos ‘Soen my nie meer nie, Da’ Vat hy, Naweeklyfie’ sal diehele gehoor vermaak word. Goue oues en tydlose treffers soos ‘Chiquitita en Head over heels’ is die vertoning die perfekte vermaak vir diehele gesin. ‘n Interaktiewe en energieke vertoning…