inniDuine Toer met Lianie May

Lianie May te same met Battle of the Dunes bied die heel eerste inniDuine toer aan, in een van die wêreld se oudste en grootste woestyne- Namibiè Die unieke ervaring was besonders en was reeds uitverkoop voor dit geadverteer was. Nog 3 toere lê voor in 2019, so hou gerus Lianie se Facebook blad dop…

Beste van J&L

JAY en Lianie May se derde duet album is op die rakke! Beste van J&L bevat die immergewilde duetpaar se grootstre treffers asook 3 splinternuwe treffers. So as jy jou Naweeklyfie wil swaai, Da’ Vat hy kliphard wil speel of Lank Lewe Die Liefde wil hoor, is die album vir jou. 3 Splinternuwe treffers uit…