Op toer saam met Lianie – 8 shows in 11 dae

Lianie het 8 vertonings in slegs 11 dae gedoen, meer as 400km afgelê en honderde mense se harte geraak met haar treffers.   “Baie dankie aan een en elk wat elke vertoning kom bywoon, albums koop, elke organiseerder, gastehuis en almal se gasvryheid. Julle maak als die moeite werd. Dankie dat julle Afrikaans hoog hou.” …

Minister van Brawe Boeremeisies

Lianie May kuier in die Rebubliek van Zoid Afrika en verower die titel van Minister van Brawe Boeremeisies.   Lianie May en Karen Zoid se weergawe van Jy Soen My Nie Meer nie het sommer gou tot in die eerste posisie geklim op iTunes. ‘n Groot prestasie vir die twee kunstenaars.   As jy nog nie…

VIR LIEFDE bereik Platinum Status

Jay en Lianie May se nuutste duet album – VIR LIEFDE het platinum status bereik.   “Duisend dankies aan een en elk wat nog albums koop en Afrikaans hoog hou. Uit my hart dankbaar” Lianie May   Om vir Da Vat Hy musiekvideo op kykNET top 20 te stem, hliek HIER:   As jy nog nie…

Da Vat Hy musiekvideo is vrygestel

Lianie May en Jay se tweede enkelsnit van hulle duet album VIR LIEFDE is die naweek op kykNET Top 20 asook Jukebox vrygestel.   Die liedjie is die volgende groot dans treffer volgens kenners.   “Ons het gewag vir die ‘Naweeklyfie’ van VIR LIEFDE se album en ek glo Da Vat Hy is die volgende…

VIR LIEFDE verower ‘n Tempo Toekenning

Jay en Lianie May se nuutste duet album – VIR LIEFDE stap weg met die Huisgenoot Tempo-Toekenning as beste Pop/Sokkie album van die jaar. “DANKIE DANKIE DANKIE Huisgenoot en al ons ondersteuners! Gisteraand het Lianie May en Jay du Plessis die Tempo gewen vir Beste Pop/Sokkie Album. Dis die lekkerste dankbare gevoel wat nooit oud…