MET MY HELE HART: LIANIE MAY SE SPROKIESVERHAAL

MET MY HELE HART: LIANIE MAY SE SPROKIESVERHAAL   Skuif reg vir ‘n heerlike liefdesverhaal wat in jou sitkamer gaan afspeel. Van die verlowing tot die groot dag voor die kansel gaan jy die mees romantiese werklikheids-TV beleef.   Die liefling-sangeres Lianie May en haar Barry was tien jaar lank verloof en toe vroeg vanjaar…

Nuwe solo album oppad

Die wag is beslis die moeite werd    Lianie werk tans hard aan haar nuwe solo album wat teen Augustus bekend gestel gaan word. Dit word verwag om een van die grootste albums nog te wees vir Lianie.   “Hallo julle, bietjie nuus van my kant af, heel week in studio gewees by Murray Lubbe,…

Op toer saam met Lianie – 8 shows in 11 dae

Lianie het 8 vertonings in slegs 11 dae gedoen, meer as 400km afgelê en honderde mense se harte geraak met haar treffers.   “Baie dankie aan een en elk wat elke vertoning kom bywoon, albums koop, elke organiseerder, gastehuis en almal se gasvryheid. Julle maak als die moeite werd. Dankie dat julle Afrikaans hoog hou.” …

Minister van Brawe Boeremeisies

Lianie May kuier in die Rebubliek van Zoid Afrika en verower die titel van Minister van Brawe Boeremeisies.   Lianie May en Karen Zoid se weergawe van Jy Soen My Nie Meer nie het sommer gou tot in die eerste posisie geklim op iTunes. ‘n Groot prestasie vir die twee kunstenaars.   As jy nog nie…