VIR LIEFDE 1 week weg van nog ‘n REKORD

VIR LIEFDE OP DIE BRINK OM NOG ‘N REKORD TE LAAT SPAT   Stem vir Jay en Lianie May se eerste treffersnit musiekvideo, VIR LIEFDE, op die kykNET Top20 om dit die eerste musiekvideo te maak wat 3 weke agtereenlopend op die nommer 1 pronk.   Kliek HIER om te stem.   “Ons wil vir…

Lianie toer radio stasies in SA

Lianie May doen promosie vir haar en Jay se treffer duet album VIR LIEFDE.   “Dankie aan elke omroeper en radiostasie wat ons musiek speel en ons ondersteun. Julle bring die musiek na die mense. Ons waardeer dit uit ons harte” Vir die radiostasies wat met Lianie wil gesels kontak ons gerus by: 072 6868…

Sluit aan by Lianie Club en wen

Wen pryse ter waarde van ‘n massiewe R1.2 Milj!!!! Al wat jy hoef te doen is om te registreer op die Lianie May Club en jou naam op die lys te sit. Daar is iets vir almal. Neem nou deel: www.lianiemay.com en share asb die video met al julle vriende. MiWay @MiWayInsurance Flymango @FlyMangoSA Wildman…

Vir Liefde Bekendstelling haal rekords

Jay en Lianie se langverwagte duet album laat die rekord in Pretoria se gewilde kuier-plek Weiveld spat met sowat 1500 plus mense wat Saterdag 14 Mei saam kom kuier het.   Hulle is verseker SA se gunsteling duet paar en die mense stem saam.   Tydens die aand se optrede het hulle ook hul nuutste…

Lianie May en Sjef Brett Ladds Kook vir ‘Fans’

#DinnerWithLianieMay Lianie May in samewerking met Sjef Brett Ladds en Provisual Media ‘n eksklusiewe ete gehou vir 5 gelukkige paartjies. Die kompetisie het oor 6 weke gestrek en ondersteuners van reg oor die land kon deelneem. Een gelukkige paartjie was van Kaapstad af gevlieg met komplimente van Mango Airlines en het oor gebly in die…