MET MY HELE HART: LIANIE MAY SE SPROKIESVERHAAL

MET MY HELE HART: LIANIE MAY SE SPROKIESVERHAAL   Skuif reg vir ‘n heerlike liefdesverhaal wat in jou sitkamer gaan afspeel. Van die verlowing tot die groot dag voor die kansel gaan jy die mees romantiese werklikheids-TV beleef.   Die liefling-sangeres Lianie May en haar Barry was tien jaar lank verloof en toe vroeg vanjaar…