Op toer saam met Lianie – 8 shows in 11 dae

Lianie het 8 vertonings in slegs 11 dae gedoen, meer as 400km afgelê en honderde mense se harte geraak met haar treffers.   “Baie dankie aan een en elk wat elke vertoning kom bywoon, albums koop, elke organiseerder, gastehuis en almal se gasvryheid. Julle maak als die moeite werd. Dankie dat julle Afrikaans hoog hou.” …