VIR LIEFDE verower ‘n Tempo Toekenning

Jay en Lianie May se nuutste duet album – VIR LIEFDE stap weg met die Huisgenoot Tempo-Toekenning as beste Pop/Sokkie album van die jaar. “DANKIE DANKIE DANKIE Huisgenoot en al ons ondersteuners! Gisteraand het Lianie May en Jay du Plessis die Tempo gewen vir Beste Pop/Sokkie Album. Dis die lekkerste dankbare gevoel wat nooit oud…

Innibos Nasionale kunstefees is ‘n reuse sukses

Innibos fees 2016 was ‘n reuse sukses.   Saterdagaand het van die top kunstenaars opgetree voor ‘n gehoor van oor die 40 000 mense.       Lianie May “Kyk ons oulike girls by Innibos – Nelspruitgisteraand Charlize Berg LEAH @liezelpietersKarlien van Jaarsveld Ons het dit so geniet!!! —  in Nelspruit, Mpumalanga.”     Lianie…

Lianie May interview (ICED MAGAZINE)

  Not only does she have a unique singing voice, but she is also a bubbly down to earth “Boeremeisie” with a beautiful soul with the looks to match.   When it comes to Lianie May no introduction is needed, her talent, album sales and personality speaks for itself.   ICED Magazine recently had the…