‘n Sexier Lianie – Get it

Artikel: Mariëtte van Niekerk. Fotograaf: Gerhard Van Rooyen from Spheratical Productions. / 30 March 2016 Sy is bekend vir treffers soos Plak ‘n Pleister op my Hart en hy as die stoutseun van die bekende boyband EDEN. Saam is hulle die mees gewilde Suid-Afrikaanse duetpaar nog en aanhangers kan eenvoudig net nie genoeg van Lianie…

Inhoudhuis

Suid-Afrika se gewildste duetpaartjie, Jay du Plessis en Lianie May se splinternuwe album is sopas uitgereik! Alhoewel beide suksesvolle solo-loopbane ook het, het “Bonnie en Clyde,” hul vorige duet CD, se dubbel platinumverkope beslis aangedui dat aanhangers mal is oor hul stemme saam. Nadat die twee kunstenaars se “Naweeklyfie” die Ghoema Toekenning in 2015 vir…